Afrikaanse artikels
Kerk en verskeidenheid - Kerk en verskeurdheid
19-12-2015 07:20
KERK EN VERSKEIDENHEID – KERK EN VERSKEURDHEID
Toetsing bly altyd nodig
Ons mag nie staties oor die kerk dink nie. Dit is nie so dat 'n kerk wat ware kerk is...
Hoe rig ons ons aandag op God?
10-07-2015 06:54
DOEN DIT TOT MY GEDAGTENIS
Hoe rig ons ons aandag op God?
Hoe die wêreld op hierdie punt na Israel gekyk het
Die Romeine is die baas in Israel. Hulle ontmoet ook op baie plekke buite Israel Jode. Die Jode is ‘n vreemde volk in die oë van die meeste nie-Jode in...
DEUR GELOOF HABAKUK 2:4
29-06-2015 09:12
DIE SKYNSEL VAN DIE WOORD
“MAAR DIE REGVERDIGE, DEUR SY GELOOF SAL HY LEWE”
Habakuk 2:4
DEUR GELOOF!
Hoe belangrik is dit om te verstaan wat geloof is. Ons kry in die 21e eeu in ons geliefde land met so baie dinge te doen wat teenoor...
Openbaring 12
25-06-2014 22:15
SKETS 9 OPENBARING 12
Die sewende basuin
Christus het gewys hoe allerhande oordele van God oor die wêreld sal gaan. Juis om die...
Geskiedenis van die hemel
23-06-2014 15:36
IETS OOR DIE GESKIEDENIS VAN DIE HEMEL
DIE SKEPPING VAN DIE HEMEL
Ons dink dikwels dat daar 'n groot verskil tussen die hemel en die aarde is. Dat die hemel die plek is waar alles goed is en waar die sonde nooit gekom het nie. Waar die sonde...
Aktiewe eutanasie
17-02-2014 10:32
DIE LIG VAN DIE SKRIF OOR AKTIEWE EUTANASIE
Die woord eutansie stam uit die Grieks maar as ons na die...
Verassing (kremasie) in die lig van God se Woord
24-01-2014 21:31
DIE SKRIF OOR BESKAWING EN VERBRANDING.
Die woorde beskawing en verbranding kom in die titel van my lesing voor. Dit roep dadelik die vraag op of enige verband tussen beskawing en verbranding bestaan. Ons neem die woord verbranding dan in die betekenis waarin dit ons vandag...
Aborsie
20-11-2013 14:48
ABORSIE IN DIE LIG VAN GOD SE WOORD
In ons samelewing word ook deur voorstanders van aborsie 'n sekere verband tussen die christelike geloof en afkeuring van aborsie gesien. Veral die calvinisme sou daarop groot invloed uitgeoefen het. Die...
Is die Bybel nog God se Woord?
29-10-2013 09:24
Hierdie artikel het ek in 2003 as 'n lesing uitgespreek.
Die inhoud, ek is jammer om dit te sê, is sowel in Suid-Afrika
as in Nederland nog baie aktueel.
...
WAS JESUS DIE WETSGETROUE JOOD?
02-10-2013 09:43
Hierdie artikel het ek in 2001 geskryf en is toe in de blad Kompas gepubliseer.
WAS JESUS DIE WETSGETROUE JOOD?
Ons lees die laaste maande baie berigte oor die ondersoek na die “historiese Jesus”. Hierdie...